Modulekode | ZEN 705 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die module spits op kragte wat bevolkings- en gemeenskapspatrone en prosesse oor tydelike en ruimtelike skale heen dryf. Aandag word gegee aan die wetenskaplike toepassing van ekologiese en makro-ekologiese beginsels wat verband hou met kort- en langtermyn bevolkings- en gemeenskapsreaksie tot omgewingsverandering. Groepbesprekings gebaseer op huidige literatuur verskaf geleenthede om teoretiese beginsels tot probleemoplossing aan te wend. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App